Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  afstand     afstande    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  afstandjie     afstandjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

af•stand

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die ruimte wat tussenin lê; hoe ver dinge uit mekaar is.
  2. Aanspraak op iets afstaan; iets laat gaan.

     Voorbeeldsinne

  1. Van hier na die noordpool is 'n aansienlike afstand.
  2. Die meisie het met moeite van haar liefling beertjie afstand gedoen.

     Sinonieme

distansie

     Vertalings

  Vertalings:    afstand
Engels: distance(en), cession(en)
Nederlands: afstand(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor afstand.