Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  alkohol     alkohole  

  Etimologie

Via Spaans, afgelei van die Arabiese كحل (kuḥl) in kombinasie met die Arabiese lidwoord al.[1]

  Woordafbreking

al•ko•hol

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Groep koolwaterstowwe wat deur die aanwesigheid van 'n -O-H-verbinding gekenmerk word.
  2. 'n Substansie wat deur die gisting van suikers gevorm word wat dit in alkoholiese drank omskep.
  3. Alkoholhoudende drank.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels alcohol(en)
Nederlands alcohol(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor alkohol.

  Verwysings

  1. etymologiebank.nl