Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  awend     awende  

  Uitspraak

IFA: [ɑːwənt]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(meestal argaïes) Die tyd na sononder maar voor middernag; aand.

     Sinonieme

aand

     Antonieme

dag

     Hiperonieme

nag

     Verwante woorde

skemer
dagbreek
sonsopkoms
sonsondergang

     Vertalings

  Vertalings:   

Engels: evening

  Verwysings

Johan Hendrik Caspar Kern. Woordelys van die Transvaalse Moedertaal (Nederlands: Woordenlijst van het Transvaalsch Taaleigen). 1890.