Afrikaans (af)

  Woordafbreking

ba•lei•ne

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van balein; meer as een balein.


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) baleine v baleines
(met lidwoord) la baleine les baleines

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ba.lɛn]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

  1. (soogdiere) Walvis
  2. balein

     Voorbeeldsinne

1 soogdier
«J’avais été environné de nombreuses baleines
Ek was omring deur talle walvisse.