Enkelvoud Meervoud
  bangheid     —  
    
(lêer)
bang•heid
'n Toestand van skok; angs of vrees vir wat kom.
Jy sal jou bangheid vir die donker moet oorkom.
vrees, angs, skrik
  Vertalings:    bangheid
Engels: fear(en)
Nederlands: bangheid(nl)