Bedags skyn die son.

Afrikaans (af)

Bywoord
bedags

  Woordafbreking

be•dags

  Bywoord

     Betekenisse

Tydens die ure van die dag.

     Voorbeeldsinne

Bedags skyn die son.
Gewoonlik word sekretarisvoëls in die oop grasvlaktes en savannes van sub-Sahara Afrika gevind, waar hulle bedags aktief op jag is na prooi.

     Antonieme

snags

     Verwante woorde

dag

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: daytime(en)
Nederlands: overdag(nl)