Scheldwoord
Scheldwoord
Taalwaarskuwing
Die inskrywing bevat swak of andersins onsmaaklike taal. Maak asb. seker dat u internetfilter dit blokkeer.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  befok 
Verlede Tyd  ek   het befok        

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

be•fok

  Werkwoord

     Betekenisse

(pejoratief) Kragwoord, sterker as bedonder(d) en beduiwel(d).

     Voorbeeldsinne

Hulle het jou befok.

     Sinonieme

bedonder, verkul, befoeter, beduiwel, ingeloop, mislei, bedrieg, geflous, uitoorlê, ore aangesit, om die bos gelei, 'n knop gesteek, oogklappe aangesit, 'n rat voor die oë gedraai, gefop, koudgelei.

     Afgeleide woorde

befokte


Byvoeglike naamwoord
befok

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(pejoratief) Kragwoord, sterker as bedonder(d) en beduiwel(d).

     Voorbeeldsinne

1. Is jy nou befok (in jou kop)? - bedonderd, bossies, gek, mal, van jou sinne beroof, van lotjie getik, dwaas.
2. Moenie my nou befok maak nie! Ek is befok vir jou! - die donder in, bedonderd, die bliksem in, die hel in, die josie in, woedend, befoeterd, siedend, briesend, boos, smoorkwaad.
3. Dié kar is befok, ! - moerse, kwaai, fantasties, verruklik, briljant, uitstekend, uitmuntend, voortreflik.
4. Pasop, die slang is befok. - aggressief.


Tussenwerpsel
befok

  Tussenwerpsel

     Betekenisse

(pejoratief) Kragwoord, sterker as bedonder(d) en beduiwel(d).

     Voorbeeldsinne

Befok! - moerse!, kwaai!, fan(fokken)tasties!, gaaf!, goed so!, hoog tyd!, cool!, verruklik!, briljant!, uitstekend!, uitmuntend!, voortreflik!, subliem!


Bywoord
befok

  Bywoord

     Betekenisse

(pejoratief) Kragwoord, sterker as bedonder(d) en beduiwel(d).

     Voorbeeldsinne

Hy is befok vinnig hierlangs verby. – donders vinnig, fokken vinnig, met 'n moerse spoed, so vinnig soos blits, blitsvinnig, geweldig vinnig, verskriklik vinnig.
Die drank is befok sterk. - moer sterk, fokken sterk, donders sterk, erg sterk.