behandel
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | behandel |
Verlede Tyd | ek | het behandel |
Woordafbreking
- be•han•del
Werkwoord
Betekenisse
- Op 'n bepaalde manier met 'n mens of dier omgaan; wyse waarop daar teenoor iets of iemand opgetree word.
- Medies versorg; verpleeg.
- Oorweeg; ondersoek; bespreek; behandel, oor 'n saak praat of skryf.
Voorbeeldsinne
- Die Goue Reël is om ander te behandel soos jy wil hê hulle jou moet behandel.
- Die kwaal word noukeurig behandel.
- Die voorstel moet in die volgende vergadering behandel word.
Spreekwoorde
- «Iemand soos 'n hond behandel.»
- Baie sleg behandel.
- «Iemand uit die hoogte behandel.»
- Op iemand neersien.
Vertalings
Vertalings: behandel | |||
---|---|---|---|