Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  beleid     beleide    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beleidjie     beleidjies  

  Woordafbreking

be•leid

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Aksieplan vir toekomstige optrede; gedragslyn.

     Voorbeeldsinne

'n Politieke party is 'n politieke organisasie wat poog om die regering se beleid te beïnvloed, gewoonlik deur hul eie kandidate daar te stel en te wedywer vir stemme en regeringsposte.

     Vertalings

  Vertalings:    beleid
Engels: policy(en), tact(en)
Nederlands: beleid(nl)