Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  beloof 
Verlede Tyd  ek   het beloof        

  Werkwoord

     Betekenisse

Iemand verseker dat jy iets sal doen (of nie sal doen nie).

     Voorbeeldsinne

Voor God en sy gemeente, beloof ek liefde en trou, vir altyd en in alle omstandighede, aan my bruidegom...

     Sinonieme

belowe

     Verwante woorde

belofte, gelofte, eed, sweer

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: promise(en)
Nederlands: beloven(nl)