Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
bestaande

  Woordafbreking

be•staan•de

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Dit wat reeds daar is; huidige.
  2. Wat bestaan uit.

     Voorbeeldsinne

  1. Ná die vloed moes driekwart van die bestaande geboue herstel word.
  2. 'n Sweetpak is 'n stel sportklere bestaande uit 'n broek (oefenbroek) en 'n baadjie met 'n ritssluier.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: existing(en)
Nederlands: bestaande(nl)
Enkelvoud Meervoud
  bestaande     bestaandes  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Dit wat reeds daar is.

     Voorbeeldsinne

Help ons om die bestaande te verbeter.