denk
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | denk |
Verlede Tyd | ek | het gedenk |
Verdere vervoegings: denk (vervoeging) |
- Hulp:IPA: [deŋk]
-
verlede tyd: [χəˈdeŋk](lêer)
- teenwoordige tyd: دَِنْكْ ; verlede tyd: خِدَِنْكْ
- (Verouder:) geestesarbeid verrig, idees beskou en 'n mening vorm.
- (Verouder:) in die bewussyn bring.
- (Verouder:) nadink.
- (Verouder:) die gedagtes laat gaan oor.
- (Verouder:) die mening hê.
- (Verouder:) jou iets verbeel, van oordeel wees.
- (Verouder:) vermoed.
Vertalings: denk | |||
---|---|---|---|