Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  dwing 
Verlede Tyd  ek   het gedwing        

  Werkwoord

     Betekenisse

Verplig; forseer; iemand teen sy wil iets oplê/laat doen.

     Voorbeeldsinne

As daar ná ekstra tyd nog steeds nie 'n wenner is nie word ander metodes gebruik om 'n uitslag af te dwing.
Die regering het besluit dat alle staatsdepartemente 'n enkele taal moes kies vir kommunikasie, wat effektief alle staatsamptenare gedwing het om slegs in Engels te kommunikeer.

     Vertalings

  Vertalings:    dwing
Engels: compel(en), force(en)
Nederlands: dwingen(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [dʋɪŋ]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van dwingen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van dwingen
  3. gebiedende wys van dwingen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik dwing.
2.: Dwing je?
3.: Dwing!