Afrikaans (af)

Bywoord
eerder

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Vroeër; gouer.
  2. Eintlik meer; met groter waarskynlikheid.
  3. Liewer; in plaas daarvan.

     Voorbeeldsinne

  1. Ons moes eerder daaraan gedink het.
  2. Dit is eerder die mens se selfsugtige natuur of begeerte om homself te bevoordeel sonder om die gevolge in ag te neem.
  3. Ons moes eerder ons huiswerk gedoen het.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rather(en)
Nederlands: eerder(nl)