Elande

Afrikaans (af)

  Etimologie

Reeds deur Van Riebeeck vir hierdie wildsbok gebruik. Van Proto-Germaans *elha- en Proto-Indo-Europees *h1el-, *h1ol-. Reeds in 944 bekend in Oudnederlands as elo, maar die huidige woord het dalk nie hieruit ontstaan nie.[1]
Enkelvoud Meervoud
  eland     elande  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Taurotragus oryx, 'n wildsbok wat op die grasvlaktes en Oos- en Suider-Afrika aangetref word.

     Voorbeeldsinne

Die eland se skouerhoogte is ongeveer 2 m en hulle weeg van 300 tot 1000 kg.

     Hiperonieme

Wildsbok

     Vertalings

  Vertalings:   Taurotragus oryx
Engels: eland(en)
Nederlands: elandantilope(nl)

  Verwysings

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eland.


Nederlands (nl)

 
Europese eland

  Uitspraak

Hulp:IPA:
(lêer)

  Woordafbreking

eland

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord eland elanden
(soogdiere) Alces alces. Europese eland, Amerikaanse eland;

     Eienskappe

Manlik; telbaar

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eland.