Die opbou van materie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  elektron     elektrone  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Etimologie

Van elektr(ies) + (i)on

  Woordafbreking

e•lek•tron

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie)(fisika) Die subatomiese deeltjie met ’n negatiewe lading wat om ’n atoom se kern sirkel. Elektrisiteit is die vloei van elektrone in ’n geleidraad.

     Verwante woorde

neutron
proton
positron

     Afgeleide woorde

elektronika
elektronvolt
elektronskil
elektronvangs
elektronkonfigurasie
elektronegatiwiteit

     Vertalings

  Vertalings:    elektron
Duits: Elektron(de)
Engels: electron(en)
Frans: électron (fr)
Italiaans: elettrone (it)
Nederlands: elektron(nl)
Russies: электро́н(ru) (elektrón)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor elektron.