'n Entstof teen Haemophilus influenzae (wat griep veroorsaak).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  entstof     entstowwe  

  Woordafbreking

ent•stof

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(medies) Medikasie wat weerstand (immuniteit) teen 'n spesifieke bakteriële of virale siekte veroorsaak.

     Voorbeeldsinne

Die entstof veroorsaak 'n immuunrespons sonder om die nemer daarvan siek te maak.

     Sinonieme

vaksine

     Vertalings

  Vertalings:    entstof
Engels: vaccine(en)
Nederlands: vaccine(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor entstof.