Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fabel     fabels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  fabeltjie     fabeltjies  

  Woordafbreking

fa•bel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. 'n Verhaal van fiksie waarin die karakters diere is wat menslike eienskappe openbaar - gewoonlik bedoel vir kinders.
2. 'n Leuen.
3. 'n Vertelling wat bedoel is om te vermaak maar wat nie waar is nie, al sou dit vir die waarheid voorgehou kon word.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fabel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fable(en)
Nederlands: fabel(nl)
Russies: басня(ru)
Japannees: 寓話(ja)