Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  feit     feite    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  feitjie     feitjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Iets wat vasstaan, wat gebeur het, wat gedoen of vasgestel is; nie 'n verdigsel nie.

     Voorbeeldsinne

Dit is nie my mening nie, dit is 'n voldonge feit!

     Homofone

fyt

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Tatsache(de) v
Engels: fact(en)
Frans: fait(fr) m
Nederlands: feit(nl) o