'n Foto word in 'n donkerkamer ontwikkel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  foto     foto's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  foto'tjie     foto'tjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die beeld wat ontstaan wanneer jy met n kamera of foon iets afneem.

     Voorbeeldsinne

Hy neem met sy kamera 'n foto van die gesin.

     Afgeleide woorde

fotoraam
fotobom

     Vertalings

  Vertalings:    foto
Engels: photo(en) photograph(en)
Nederlands: foto(nl)