Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geheim     geheime    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geheimpie     geheimpies  

  Woordafbreking

ge•heim

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

geheim is wanneer n persoon of persone besluit om inligting of produkte vir hulself te hou en dit met niemand anders te deel nie.

     Vertalings

  Vertalings:    geheim
Engels: secret(en)
Nederlands: geheim(nl)