haastige hond verbrand sy mond

Afrikaans (af)

  Idioom

     Betekenisse

  1. Oorhaasig besluite het nadelige gevolge.
  2. As jy oorhaastig is doen jy brouwerk.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: look before you leap(en)