1. Rooibok horings.
2. 'n Franse horing.


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  horing     horings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  horinkie     horinkies  

  Woordafbreking

ho•ring

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (soogdiere) 'n Benige projeksie op die kop van verskeie diere
  2. (musiek) 'n Koperblaasinstrument.
  3. 'n Keëlvormige eetbare bakkie waarin roomys verkoop word.

     Spreekwoorde

«As die perde horings kry.»
Onmoontlik.
«Die bul by die horings pak.»
Om 'n moeilike taak aan te durf.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: horn(en)