Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  idioot     idiote    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  idiootjie     idiootjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Dom persoon (onbeskof). Word as 'n skelwoord gebruik.
  2. Iemand met 'n lae IK (argaïes).

     Sinonieme

  1. moroon
  2. domkop

     Vertalings

  Vertalings:   
Grieks: ηλίθιος(el)
Engels: idiot(en)
Duits: Idiot(de)
Japannees: 馬鹿(ja)