Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord ijs o — 
Verkleinwoord ijsje ijsjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɛɪ̭s]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (minerale) Ys; die vastestofvorm van water
  2. Lekkers wat in bevrore toestand geëet word

     Voorbeeldsinne

1.: «Als er ijs is, gaan we schaatsen.»
As daar ys is, gaan ons skaats.
2.: «Hij verkoopt ijs in allerlei smaken.»
Hy verkoop ys in talle smake.

     Eienskappe

Die naamwoord in ontelbaar. Die verkleinvorm is sterk geleksikaliseer en word gebruik om 'n porsie van 2) aan te dui.

     Homofone

eis