Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lig in   
(in bysin)   ... dat ek  inlig 
Verlede Tyd  ek   het ingelig        

  Woordafbreking

in•lig

  Werkwoord

     Betekenisse

Met bepaalde feite of omstandighede bekend maak.

     Voorbeeldsinne

Die departement het die komitee ingelig daar was vyf van Ajay Gupta se familielede wat as 'n groep aansoek gedoen het.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: inform(en)
Nederlands: inlichten(nl), informeren(nl)

  Verwysings