Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  interjeksie     interjeksies  

  Uitspraak

IPA: [əntərˈjɛksi], meervoud: [əntərˈjɛksis]

  Met Arabiese letters

اِنْتِرْیَِكْسِي , meervoud: اِنْتِرْیَِكْسِیسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Bepaalde woordsoort wat losstaan van die sinsverband, soos uitroepe, versugtinge, ens.

     Sinonieme

tussenwerpsel, ontladingswoord

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor interjeksie.

     Vertalings

  Vertalings:    interjeksie
Duits: Ausrufewort(de), Empfindungswort(de), Interjektion(de)
Engels: interjection(en)
Nederlands: tussenwerpsel(nl), interjectie(nl)