Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  internis     interniste  

  Woordafbreking

in•ter•nis

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(beroepe) (medies) 'n Dokter of arts wat spesialiseer in inwendige siektes.

     Voorbeeldsinne

Dr. Suzman het later ’n internis geword wat gespesialiseer het in siektes van die hart, bloed en senustelsel.

     Vertalings

  Vertalings:    internis
Engels: internist(en)
Nederlands: internist(nl)