Sien ook Islandais

Frans (fr)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik islandais islandais
Vroulik islandaise islandaises

  Uitspraak

Hulp:IPA: [is.lɑ̃.dɛ]
    
(lêer)

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. (demoniem) Yslands, van, betreffende die Yslanders.
  2. Yslands, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Ysland.
  3. Yslands, van, betreffende die Yslandse taal.
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) islandais m
(met lidwoord) l'islandais

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) Yslands, 'n Noord-Germaanse taal.