Enkelvoud Meervoud
  jaargety    jaargetye  
jaar•ge•ty
  1. 'n Deel van die jaar wat deur die weersomstandighede van ander sulke dele onderskei word.
  2. Een van vier gelyke dele van die jaar.

    Sinonieme

    Holonieme

    Meronieme

    Hiponieme

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: jaargetijde(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor jaargety.