karnivore
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
karnivoor | karnivore |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
karnivoortjie | karnivoortjies |
- Van Latyn: carne (vlees, vleis) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
- kar•ni•vo•re
- In die algemeen kan 'n mens diere as karnivore beskou as hulle hoofsaaklik ander diere vreet eerder as om plante te vreet.
Vertalings: karnivore | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor karnivore.