Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  klemtoonhomogram     klemtoonhomogramme  

  Etimologie

Samestelling van klemtoon en homogram.

  Woordafbreking

klem•toon•ho•mo•gram

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) 'n Woordpaar met dieselfde spelling, maar waarvan die klemtoon verskil.

     Voorbeeldsinne

Aanváár en áánvaar vorm saam 'n klemtoonhomogram.

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: klemtoonhomogram(nl)