Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  klimaat     klimate  

  Woordafbreking

kli•maat

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die gemiddelde toestand van die weer oor 'n tydperk van ten minste 30 jaar.

     Afgeleide woorde

klimaatverandering

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Klima(de) o
Engels: climate(en)
Frans: climat(fr) m
Nederlands: klimaat(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klimaat.