[1] Uitsig vanaf God's Window oor die kloof na Graskop en Kowynspas.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kloof     klowe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  klofie     klofies  

  Woordafbreking

kloof

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die vallei (oop stuk) tussen twee berge; diep rivierdal met skeil wande was deur erosie uitgedolwe is.
  2. (figuurlik) Groot afstand; verwydering; verskille.

     Voorbeeldsinne

  1. Klowe bied 'n uitstekende ligging vir die bou van 'n studam.
  2. Daar is 'n groeiende kloof tussen die land se ryk en arm burgers.

     Sinonieme

ravyn

     Vertalings

  Vertalings:    kloof
Engels: ravine(en), gorge(en), glen(en)
Nederlands: kloof(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kloof 
Verlede Tyd  ek   het gekloof        

  Werkwoord

     Betekenisse

Langs 'n breukvlak in twee kap; splits.

     Voorbeeldsinne

Hy kloof die diamant behendig in kleiner dele.

     Spreekwoorde

Hulle kloof hare (stry oor onbenullighede).

     Vertalings

  Vertalings:    kloof
Engels: split(en), cleave(en)
Nederlands: kloven(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kloof.