Afrikaans (af)

'n Konsulent is 'n predikant wat tydens 'n vakature in 'n naburige gemeente onder meer die sakramente bedien en by kerkraadsvergaderings as voorsitter optree.

Kyk ook