Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  koste     koste  

  Woordafbreking

kos•te

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die prys; hoeveelheid geld, tyd, ens. wat benodig of gebruik word.
  2. Nadeel; skade; negatiewe verlies wat plaasvind of moet plaasvind.

     Voorbeeldsinne

  1. Ons sal die koste moet sny om bankrotskap te vermy.
  2. As jy die hele tyd oefen, is die koste 'n gebrek aan vrye tyd.

     Vertalings

  Vertalings:    koste
Engels: cost(en), expense(en)
Nederlands: kost(nl)