Swart kouse.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kous     kouse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kousie     kousies  

  Woordafbreking

kous

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(kleding) Kledingstuk wat die voet en ('n deel van) die been bedek.

     Voorbeeldsinne

Trek jou kouse op.

     Sinonieme

sokkie

     Verwante woorde

babbelkous

     Spreekwoorde

Daar is 'n aartappel in jou kous ('n gat).
Tot die naatjie van die kous wil weet (in die fynste besonderhede).
Hy is met die kous oor die kop huis toe (teleurgesteld, met skade of selfs skande).

     Vertalings

  Vertalings:    kous
Engels: stocking(en)
Nederlands: kous(nl)