Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  listeriose     —  

  Woordafbreking

lis•te•ri•ose

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(medies) 'n Bakteriële infeksie wat veroorsaak word deur organismes uit die genus   Listeria, gewoonlik   Listeria monocytogenes.

     Voorbeeldsinne

Die diagnose van listeriose vereis die isolasie van die organisme van die bloed en/of die serebrospinale vloeistof.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: listeriosis(en)
Nederlands: listeriose(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor listeriose.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord listeriose v

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˌli.stɪ.ri.ˈ(j)o.zə]
    
noicon(lêer)

  Woordafbreking

lis•te•ri•ose

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(medies) Listeriose