Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lol 
Verlede Tyd  ek   het gelol        

  Uitspraak

Hulp:IPA: [lɔl]

  Woordafbreking

lol

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Om te hinder; lastig te val; neul; karring; peuter; vroetel.
  2. Probleme veroorsaak; moeilikheid gee.

     Voorbeeldsinne

  1. Moenie aan my lol nie. Sy lol al heeldag oor haar sakgeld.
  2. Die swembad se pomp lol al weer.

     Spreekwoorde

Jy is 'n regte lolpot (iemand wat gedurig neul).

     Vertalings

  Vertalings:    lol
Engels: spree(en)
Nederlands: lol(nl)