Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  loopvoël     loopvoëls    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  loopvoëltjie     loopvoëltjies  

  Woordafbreking

loop•voël

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(dierkunde) 'n Voël wat nie kan vlieg nie en gewoonlik tot die   Palaeognathae behoort.

     Voorbeeldsinne

Loopvoëls kan baie groot word.

     Hiperonieme

Voël

     Hiponieme

Volstruis, emoe, kiwi

     Vertalings

  Vertalings:    loopvoël
Nederlands: loopvogel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor loopvoël.