Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  lug     lugte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  luggie     luggies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die mengsel van gasse in die atmosfeer wat mens inasem.
  2. Die ruimte bokant die grond; hemel; uitspansel.

     Eienskappe

Die meervoud lugte word hoofsaaklik in digterlike konteks aangetref.

     Voorbeeldsinne

  1. Die verbranding van steenkool, olie en petrol dra tot veel van die besoedeling in die lug by.
  2. 'n Voël vlieg deur die lug.

     Vertalings

  Vertalings:    lug
Engels: air(en)
Esperanto: aero(eo)
Nederlands: lucht(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lug 
Verlede Tyd  ek   het gelug        

  Werkwoord

     Betekenisse

Uiting gee aan; aan die lug blootstel.

     Voorbeeldsinne

Hy lug sy mening.

     Vertalings

  Vertalings:    lug
Engels: aired(en)
Nederlands: luchten(nl)

     Afgeleide woorde

belug, ontlug