No. 2 is die linker mangel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  mangel     mangels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mangeltjie     mangeltjies  

  Woordafbreking

man•gel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Limfkliere agter die nasale kanaal aan beide kante van die menslike keel (Latyn: palatine tonsil).

     Voorbeeldsinne

Die kind se mangels moet uitgehaal word.

     Holonieme

mond

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tonsil(en)
Nederlands: keelamandel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mangel.