Afrikaans (af)

Voornaamwoord
mekaar

  Woordafbreking

me•kaar

  Voornaamwoord

     Betekenisse

Verwys na die persone wat genoem is; die een en die ander.

     Voorbeeldsinne

Hooglied bevat 'n versameling liefdesliedere waarin die man en vrou mekaar se aantreklikheid en hulle liefde en hartsog vir mekaar besing.

     Eienskappe

Wederkerige voornaamwoord.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: each other(en)
Nederlands: elkaar(nl)