modder
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
modder | — |
- mod•der
- 'n Mengsel van sand, vuilgoed en water.
- Sy broek is met modder besmeer.
- So gelukkig soos 'n vark in modder (baie gelukkig).
- Met modder gooi (sonder rede slegmaak).
- Iemand deur die modder sleep (belaster).
- Iemand uit die modder ophelp (ophef; uit moeilikheid help).
Vertalings: modder | |||
---|---|---|---|