Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  moerasvy     moerasvye  

  Woordafbreking

moe•ras•vy

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde)   Ficus trichopoda, 'n struik of boom wat in die kus- en moeraswoude van die noordelike KwaZulu-Natal groei, waar dit soms op steltwortels staan wat uit die hooftakke groei.

     Voorbeeldsinne

Die moerasvy se blare is groot (15 x 12 cm) en helder blinkgroen met byna wit are.

     Voorbeeldsinne

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: swamp fig(en), hippo fig(en)
Zoeloe: umvubu(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor moerasvy.