moontlik
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | moontlik | moontlike | moontliks | |
Vergrotend | moontliker | moontlikers | ||
Oortreffend | moontlikste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
moontlike | moontlikes | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | moontlikstes | |||
Intensiewe vorm | ||||
allermoontlikste |
- moont•lik
- IPA: [moontˈlik]
- Wat gedoen kan word of kan gebeur; wat kan wees of word; wat kon gewees het.
- Polonium is al ondersoek as moontlike bron vir die verhitting van ruimtetuie.
- Dis nie net sommer iets moontliks nie, dit is seker.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
moontlik |
- Dui aan dat die sin nie seker is nie, maar wel waar kan wees.
- Dit is moontlik die belangrikste rede.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|