omgewingsbesoedeling

'n Fabriek wat die omgewing besoedel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  omgewingsbesoedeling     —  

  Uitspraak

IPA: [omˈχiə̯vəŋsbəˌsudələŋ, omˈçiə̯vəŋsbəˌsudələŋ]

  Met Arabiese letters

اَُومْ خَِیڤِڠْسْ بِسُودِلِڠْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Besoedeling van die omgewing; skade wat aan die natuurlike omgewing deur die inbring van vreemde stowwe aangerig word.

     Voorbeeldsinne

Feit is dat die Europeërs oor die algemeen veel verder gevorder is met die bekamping van omgewingsbesoedeling as Suid-Afrika.[1]

     Sinonieme

besoedeling

     Vertalings

  Vertalings:    omgewingsbesoedeling
Duits: Umweltverschmutzung(de)
Engels: environmental pollution(en), pollution(en)
Esperanto: poluo(eo)
Frans: pollution de l'environnement(fr), pollution(fr)
Hongaars: környezetszennyezés(hu)
Italiaans: inquinamento dell' ambiente(it), inquinamento(it)
Nederlands: milieuvervuiling(nl), milieuverontreiniging(nl)
Pools: zanieczyszczenie środowiska(pl)
Russies: загрязнение окружающей среды(ru) (zagrjaznenije okroezjajoesjtsjej sredi), загрязнение(ru) (zagrjaznenije)
Spaans: contaminación ambiental(es), contaminación(es)
Sweeds: miljöförstöring(sv)
Thai: ມົນລະພິດ(th) (mon la phit)
Turks: çevre kirliliği(tr), çevre kirlenmesi(tr)

  Verwysings

  1. Die Burger, 11 Junie 2009.