Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   oorspronklik     oorspronklike     oorspronkliks    
Vergrotend   oorspronkliker     oorspronklikers  
Oortreffend   oorspronklikste  

  Woordafbreking

oor•spron•ke•lik

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Soos dit in die begin was; allereerste; uit eie vermoeë/ self bedink.

     Voorbeeldsinne

Latyn (Lingua Latina) is 'n taal wat oorspronklik in die streek Latium, wat Rome insluit, gepraat is.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: original(en), originally(en)
Nederlands: oorspronkelijk(nl)