Enkelvoud Meervoud
  opleiding     —  
op•lei•ding
(onderwys) 'n Vorm van onderwys; proses waartydens kennis, vaardighede en oordeel oorgedra word.
Die Universiteit van Suid-Afrika is 'n universiteit wat opleiding deur afstandsonderrig aan studente verskaf.
opl.
  Vertalings:    opleiding
Engels: education(en), training(en), instruction(en)
Nederlands: opleiding(nl)