ouderdomsdiskriminasie

Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Diskriminasie teen individue of groepe op grond van hul ouderdom, byde op informele en sistemiese flakke. Tipies behelsend gedrag wat mense weens hul ouderdom benadeel, verneder of isoleer.

     Voorbeeldsinne

Die Kanadese mediakonglomeraat Bell Media Inc. was in Augustus 2022 beskuldig van ouderdomsdiskriminasie na die afdanking van Lisa LaFlamme, voorheen die hoof nasionale nuusleser vir CTV, wie vyf en dertig jaar se diens aan die netwerk gelewer het.

     Hiperonieme

ouderdomisme
diskriminasie

  Verwysings

Jana Luther. Ouderdomisdiskriminasie. 27 Augustus, 2022. Woordeboek van Afrikaans Vandag.